WITSAND NUUS - Sestien leerders van Vondeling Primêr in Witsand het gistermiddag, Donderdag 17 November, ongeveer om 15:16 ongedeerd daarvan afgekom toe die bus wat hulle vervoer die Malgaspad verlaat en omgeslaan het.
'n Personeellid van die skool het egter ligte beserings opgedoen en is na die Riversdal-hospitaal geneem vir behandeling.
'Ons bring jou die nuutste Witsand, Hessequa nuus'