RIVERSDAL NUUS - ’n Voertuigonderhoud-demonstrasie is op Donderdag 20 Oktober by Hoërskool Langenhoven in Riversdal aangebied.
Die demonstrasie is deur die AfriForum Jeugtak in Hessequa, in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se Riversdal-tak gedoen.
Die gevare waarvan jy bewus moet wees wanneer jy ‘n band ruil, asook die gereedskap wat jy benodig en die gebruik daarvan is verduidelik.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'