HESSEQUA NUUS - Ontevrede grondeienaars in landelike gebiede is gegrief omdat hulle ’n heffing vir vullisverwydering moet betaal.
‘n Bejaarde grondeienaar in die Blombosomgewing wil nie ‘n bykomende heffing vir vullisverwydering betaal nie, want hy voel hy is nie geken in die saak nie en maak buitendien nie van die diens gebruik nie.
Volgens die munisipale verordening word ‘n bedrag gehef wat voorsiening maak vir versamelpunte in landelike gebiede van waar vullis op ‘n gereelde basis verwyder word.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'