HESSEQUA NUUS - Die skool het op 24 Oktober hul jaarlikse Erkenningsaand gehou waar erkenning gegee is vir harde werk, sowel as aan die toppresteerders in die skool.
Die hoogtepunt was die aankondiging van die leerlingraad vir 2019.
Leerlingraad
Lisa Louw (hoofmeisie), Juan Heyns (hoofseun), Korine Joubert (onderhoofmeisie), Johan Higgs (onderhoofseun), Mia Warner, Waylon Kortjie, Amy Silva, Zelda Horne, Nelmari la Grange, Khiara Hans, Etienne Claassen, Christof Crous, Margerinus Odendaal en Ruan Klopper.
Toppresteerders
Ilke Muir (Ambassadeurstrofee), Anja du Toit (Voortrekkertrofee vir uitsonderlike kultuurprestasie), Irmari Oosthuizen (duxleerder), Elri Wait en Anne-Ria Kleynhans (Amesa), Wandré Groenewald (sportman van die jaar) en Renette van Heerden (sportvrou van die jaar).
Voor, van links is Mia Warner, Korine Joubert, Lisa Louw, Juan Heyns, Johan Higgs en Waylon Kortjie. Agter: Amy Silva, Zelda Horne, Nelmari la Grange, Khiara Hans, Etienne Claassen, Christof Crous, Margerinus Odendaal en Ruan Klopper.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'