HESSEQUA NUUS - Die skool het op 25 Oktober tydens hul jaarlikse erkenningsaand die nuwe leerlingraad vir 2019 aangekondig.
Die hoofseun is Hendrik de Beer, terwyl Robyn van Tonder die hoofdogter is met Danielle Coetzee as die onderhoofdogter en Kean Enslin die onderhoofseun. Die res van die leerlingraad bestaan uit Henrico Muller, Zahra Neate, Caitlyn Kent, Johan van Zyl, Armand Farre, Julie Prinsloo, Rezel Linström en Cornel Rautenbach.
Agter, van links: Henrico Muller, Zahra Neate, Caitlyn Kent, Robyn van Tonder (hoofdogter), Hendrik de Beer (hoofseun) Johan van Zyl, Armand Farre, Danielle Coetzee (onderhoofdogter). Voor: Julie Prinsloo, Rezel Linström, Kean Enslin (onderhoofseun) en Cornel Rautenbach.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'