Suid-Kaap FORUM-verslaggewer Louise Mouton berig dat 'n werknemer besig was om om riete met die laaigraaf uit die vlei te verwyder.
Die eienaar kon darem daarin slaag om die masjien uit te haal en daar is sonder verdere gewag voortgegaan met die werk.
Die laaigraaf moes oor 'n modderige, hoë wal uitgehaal word. Foto's: Louise Mouton
Vasgeval.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'