Gallery
STILBAAI NUUS - Tydens die opening van Stilbaai se eerste kwiltfees op Maandagaand 9 September het die kwilte op uitstalling aanwesiges in vervoering gehad.
Die fees strek oor die hele week en sluit aktiwiteite soos kwiltklasse in.
Die organiseerders beplan om dit ’n jaarlikse instelling te maak.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'