HESSEQUA NUUS - Om jou eie groentetuin aan te lê hou vele voordele in.
Die groente is gesonder, goedkoper, nie in plastiek verpak nie en dis lekker vir die hele gesin om saam in die grond te vroetel.
Begin nou kompos maak en kry die grond en water gereed sodat jy in die lente kan begin plant.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'