ALBERTINIA NUUS - Die plaaslike rugbyklub, Rangers het hul jaarlikse Mnr. en Mej. Rangers Saterdagaand 14 Oktober in die gemeenskapsaal aangebied.
Die geleentheid is deur honderde gaste bygewoon en het selfs besoekers van ander dorpe gelok.
Alwyn Swanepoel is as eerste prins en Alné Swanepoel as eerste junior prinses gekroon.
Christo Jantjies en Sibongokuhle Kahlulo het met die krone as Mnr. en Mej. Rangers weggestap.
Cady Groenewald was die tweede junior prinses.
Alwyn Swanepoel is as eerste prins en Alné Swanepoel as eerste junior prinses gekroon.
ARTIKEL EN FOTO'S: HEINRICH FORTUIN, SUID-KAAP FORUM KORRESPONDENT
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'