HESSEQUA NUUS - Die Korentepoortdam se persentasievlak het ongelukkig weer effens gesak na dit verlede week oorvol was, ten spyte van die 7mm reën wat gemeet is.
Die ander damme in die streek se vlakke het egter stabiel gebly.
Inwoners word gevra om nie met water te mors nie.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Vorige artikel: Korentepoortdam nou ook vol
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'