STILBAAI NUUS - Belangstellendes en gereelde kappers word genooi om te help om gedeelte 657 eerskomende Saterdag (10 April) skoon te maak van indringer plante.
Die bymekaarkomplek is by Stilbaai-gholfklub se hek om 08:00.
Sien bygaande kaart met die vordering en plan vir Saterdag.
Vir meer inligting of navrae kan Deon Begemann gekontak word (082 440 7910).
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'