Dié drie het saam in die kosbedryf naam begin maak nadat hulle op die televisiereeks, Kokkedore verskyn het.
Die eienaar van River Breeze-restaurant op Witsand, Marsanne du Toit en haar man Erik het die wonderlike geleentheid gereël.
Lees môre meer in die Suid-Kaap Forum, en aanlyn.

Van links staan Netta Fourie (Marius se voorskoot), Marius Uys, Alet Swanepoel, André Pheiffer (Alet se voorskoot), Johnny Hamman en Kera Hallermann (Johnny se voorskoot).
'Ons bring jou die nuutste Witsand, Hessequa nuus'