Gallery
HEIDELBERG NUUS - Die Heidel-gastehuis op Heidelberg gaan in ’n huis vir kinders omskep word wat wees gelaat is.
Dis ’n gesamentlike projek van Helpende Hand Motorfietsklub en Langeberg Christian Fellowship.
Die deposito is reeds betaal en die twee instansies hoop om met die gemeenskap se hulp die volle bedrag voor die einde van die jaar in te samel.
’n Bekendstellingsfunksie in die vorm van ’n kinderpartytjie word op 17 Augustus op Witsand gehou.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'