Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Vandaliste het Woensdagnag 14/15 Oktober die Kleine Pikkewyne-kleuterskool in Joe Slovo Park, Heidelberg groot skade berokken toe hulle drie van die vier toilette se deure afgesteel het.
Enigiemand met meer inligting kan die polisie kontak (028 722 1910).
Alle inligting sal as vertroulik beskou word.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'