Gallery
RIVERSDAL NUUSFLITS - Bykans 357 mense is tydens Ienkel Dienkel-kleuterskool se kleur pretloop op Saterdag 10 November ‘verkleur’.
Hessequa Abattoir was die span met die meeste deelnemers, maar die Pretty Lama’s was eerste as ’n span oor die eindstreep.
’n Roete van bykans 4km het nie net die verfgooiery ingesluit nie, maar verskeie waterpunte en hindernisse moes getrotseer word.
Laer- en hoërskoolleerders, kleuters en gesinne het die pretloop geniet.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Laer- en hoërskoolleerders, kleuters en gesinne het die pretloop geniet.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'