HEIDELBERG NUUS - Gavin Riddles, oud-Heidelberger wat tans in Kraaifontein woonagtig is, het leerders van Vondeling Primêre skool met skoene en kouse verras.
Riddles het vanjaar ook ‘n paar kleuters van Heidelberg met lekkernye bederf.
Hy het by elke groep ‘n insiggewende praatjie met die kleuters, hul ouers en opvoeders gehou.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'