HESSEQUA NUUS - Solidariteit Helpende Hand se Kosblikkie-projek waardeur kinders in 10 streke landwyd gevoed word, gaan binnekort in Hessequa begin met die verspreiding van ‘n gekonsentreerde mikrovoedingstofpoeier om wanvoeding in die ouderdomsgroep ses maande tot vyf jaar te beveg.
Volgens Philip Bruwer (skakelbeampte Helpende Hand) is hulle besig met die bepaling van finale getalle, waarna die aflewering sal begin.
Die produk verskaf 15 noodsaaklike vitamines en minerale in ‘n 1g-sakkie.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'