Breaking News Gallery
ALBERTINIA NUUSFLITS - ‘n Onbekende aantal laerskoolleerders van Westcott Primary is beseer in ‘n ongeluk vroeër vanoggend toe ‘n band van die bussie waarmee hulle vanaf Knysna na Dieprivier onderweg was, blykbaar gebars en die voertuig die pad verlaat en gerol het.
Dit het op die N2 buite Albertinia gebeur.
Die leerders is na Riversdal-hospitaal geneem. Twee is klaarblyklik ernstig beseer. Die leerders was op ‘n sporttoer vanaf Donderdag 26 April.
Meer inligting volg sodra bekend.
'n Band van die bussie het blykbaar gebars en die voertuig het die pad verlaat en gerol.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'