ALBERTINIA NUUS - Oktober is kankermaand en die Lutherse Kerk het op Sondag 7 Oktober, spesiaal vir mense wat met kanker gediagnoseer is gebid.
Harold Kiewiet het almal bemoedig en daarna het sr. Sharol Jansen die gemeente vertel van die verskillende soorte kanker.
Die prediker, Alistiar Jansen het die Woord gebring en almal gesalf.
Gemeentelede wat die siekte het, is toegelaat om 'n kers aan te steek en getuienis te lewer.
Oktober is kankermaand en die Lutherse Kerk het op Sondag 7 Oktober, spesiaal vir mense wat met kanker gediagnoseer is gebid.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'