STILBAAI NUUS - Die huidige lae misdaadsyfers in Stilbaai, Melkhoutfontein en Jongensfontein bewys dat die strategies geplaasde kameras regdeur die gebied wérk.
Archie van Dyke van Stilbaai Sekuriteitsnetwerk het tydens ’n inligtingsvergadering oor die kameras op 22 Oktober die kostes aan die projek verbonde uiteengesit.
Enigiemand wat belangstel om tot die instandhouding by te dra kan Van Dyke by 082 416 7279 skakel.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'