STILBAAI NUUS - Nog vier nommerplaatherkennings- en vier oorsigkameras is by die Stilbaai-netwerk gevoeg.
Archie van Dyke, voorsitter Stilbaai Sekuriteits-netwerk sê die nuutste punte is onlangs op die Blombos- en Vermaaklikheidspad aangebring.
Die geld vir die kameras is onder leiding van Blombos-plaaswag deur inwoners en donateurs verskaf.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'