HESSEQUA NUUS - Denis Joseph (LP) het Saterdag 22 Junie in Riversdal tydens ’n funksie afskeid van die Hessequa-streek geneem.
Joseph was die DA politieke hoof van die streek vanaf 2014 en sy termyn verstryk op 30 Junie.
Hy gaan op 1 Julie as nuwe kiesafdelingshoof in die Metro begin.
Volgens hom neem hy met ’n swaar afskeid, omdat hy in die vyf jaar baie mense ontmoet het wat ’n impak op sy lewe gehad het.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'