Breaking News
RIVERSDAL NUUS - Die 17-jarige Angelo Swarts van Riversdal word sedert Dinsdag 26 Julie vermis.
Enigeen met meer inligting oor waar hy hom dalk bevind, moet die plaaslike polisiestasie bel.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'