STILBAAI NUUS - Dansers van Anwyn's Acro Dance Academy het puik presteer tydens 'n kompetisie van die Integrated Artistic Acrobatic Association of South Africa.
Die kompetisie het in Rustenburg vanaf 4 tot 6 Oktober plaasgevind.
Drie trofees, onderskeidelik vir die beginner onder 16-groep, beginner ope-groep en ook een vir afdeling 75 kwartet beste gekoriografeerde dans is verower.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'