HESSEQUA NUUS - Jerodium Marthinus en Louise Hoffman is Saterdag, 21 November in die eg verbind.
Priester Paul Baartman het die paartjie in die huwelik bevestig in die Nuwe Apostoliese Kerk op Barrydale.
Jerodium is die seun van Oubie America en Adrihana Coulsen van Swellendam.
Louise is die dogter van Bertie en wyle Louise Hoffman van Heidelberg.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'