STILBAAI NUUS - Die groot aantal pienk jellievisse wat die afgelope tyd op Stilbaai uitspoel, het sommige inwoners laat kopkrap.
Volgens Jean du Plessis van CapeNature is dit egter ’n normale verskynsel wat gereeld gebeur.
Hy sê die wind en die getye werk soms saam om nét die regte toestande te skep vir die seediertjies om aan die kus te strand.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'