STILBAAI NUUS - Die Preekstoel-karavaanpark op Stilbaai is Maandag, 1 Februarie amptelik in gebruik geneem deur die Wes-Kaapse department gesondheid.
Drie verpleepersoneel sal op die terrein woon en na die pasiënte omsien.
Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'