HEIDELBERG NUUS - Nagenoeg 40 inwoners van Heidelberg het die reën op Maandag, 26 April trotseer op afwagting vir die departement van binnelandse sake om op te daag.
Dit het egter nie gebeur nie en moes hulle onverrigtiger sake huiswaarts keer.
Op Suid-Kaap Forum se navraag waarom hulle nie opgedaag het nie, het ‘n beampte van die George-kantoor gesê dat hulle baie uitdagings in die gesig staar.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'