HESSEQUA NUUS - Inwoners van die Hessequa-streek bevraagteken die plaaslike brandweer se vermoë om betyds te reageer om brandskade te beperk en lewensverlies te verhinder.
Dié bekommernis spruit uit drie voorvalle verlede maand waarin twee informele strukture op Riversdal heeltemal in vlamme in puin gelê is en twee kinders in 'n brand op Vermaaklikheid omgekom het.
Hessequa-munisipaliteit se mediawoordvoerder, Didi Budricks, hou egter voet by stuk dat die brandweerdiens oor die nodige ondersteuningshulpbronne beskik.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'