HEIDELBERG NUUS - Heidelberg-ambulanssentrum het groot skade vrygespring toe ‘n poging tot diefstal misluk het.
Die personeel was besig om skofte te ruil en toe 'n personeellid, JB Hoogbaard na die toilet gaan, het hy ‘n rekenaar, televisie en ander elektronies toerusting daar gevind.
Volgens Hoogbaard moes die dief of diewe toegang by die deur gekry het, omdat die groot elektroniese hek nie dadelik toemaak wanneer iemand in- of uitgaan nie.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'