HEIDELBERG NUUS - Die nasionale inperking het Huis Zenobia du Toit in Heidelberg se fondsinsameling-funksies taamlik in die wiele gery en is hulle nou soveel meer van die ondersteuning vanuit die gemeenskap en ander instansies afhanklik.
Die ouetehuis is veral daarop gefokus om te verseker dat hul inwoners gedurende hierdie onsekere tyd, steeds kwaliteit dienslewering ontvang.
‘n Dringende behoefte het ontstaan om die vloerbedekking in die siekeboeg-afdeling te vervang.
BVSA het ’n bydrae tot hierdie fondsinsameling gelewer.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'