RIVERSDAL SKOLE NUUS - Die skool se swemspan het op Vrydag 18 Januarie tydens die Eden junior-liga swemgala in George die volgende prestasies behaal:
Meisies o.15, 50 m-vlinderslag: Mienke Doubell (goud).
Meisies o.15, 100 m-borsslag: Kealla Pratt (silwer), Tinka Fox (silwer), Zarli Minnie (goud) en Mia Coetzee (brons).
Meisies o.15-vryslag: Kealla Pratt (goud), Mienke Doubell (silwer) en Tinka Fox (brons).
Seuns o.15 en ouer, 100 m-borsslag: Hoffie Prinsloo (silwer) en Miquel D'Emiljo (brons).
Seuns o.15 en ouer, 50 m-rugslag: Miquel D'Emiljo (goud) en Francois van Wyk (silwer).
Seuns o.15 en ouer, 100 m-vryslag: Hoffie Prinsloo (goud) en Miquel D'Emiljo (silwer).
Voor, van links is Mienke Doubell, Tinka Fox en Kealla Pratt. Agter: Zarli Minnie, Francois van Wyk, Hoffie Prinsloo, Miquel D'Emiljo en Mia Coetzee.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'