ALBERTINIA NUUS - Die skool het op 30 November hul jaarlikse Mnr. en Mej. Junior en Senior HSA gehou.
Die aand was 'n groot sukses en die gemeenskap het die saal volgepak om te sien wie die krone gaan dra.
Wenners
Mej. Junior HSA - Lyla Coetzee, Maurichan Nomdo (eerste prinses) en Anke Geldenhuys (tweede prinses).
Mnr. Junior HSA - Benito Samaai, Greagon Saayman (eerste prins) en Sandigo van Wyngaard (tweede prins).
Mej. HSA - Ronel van den Berg, Cady Groenewald (eerste prinses) en Johwene Tenteni (tweede prinses).
Junior meisies: Van links is Maurichion Nomdo, Lyla Coetzee en Anke Geldenhuys.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'