RIVERSDAL NUUS - Die sjarmante Oakdale-bulletjie het 82 kleuters van Ienkel Dienkel op Oakdale ontvang vir hulle jaarlikse kuier op die plaas.
Die rit in die skoolbus was reeds vir hulle 'n hoogtepunt. By die melkstal en wolskuur het hulle ietsie meer van die boerdery geleer.
Op hierdie dag gee die Oakdale Jerseys spesiaal pienk melk om die kleingoed te bederf.
Die sjarmante Oakdale-bulletjie het 82 kleuters van Ienkel Dienkel op Oakdale ontvang vir hulle jaarlikse kuier op die plaas.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'