Video
HEIDELBERG NUUS & VIDEO - Deelnemers aan die afgelope naweek se Pampoenfees op Heidelberg het hul geheime vir die kweek van ‘n wenpampoen gedeel.
Sommige meen die saad is belangrik en as jy ‘n bewese wenpampoen se saad mooi oppas en eers in watte laat ontkiem, kan dit tot positiewe resultate lei.
Die grond moet ook baie goed voorberei word met organiese voedingstowwe soos beesmis en gwano.
Plaag- en siektebeheer is ook belangrik, asook meer as genoeg water.
Maar die heel belangrikste is dat jy elke dag met jou pampoen moet praat.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'