HESSEQUA NUUS - Hessequa-streek bestaan uit nege dorpe, waaronder Witsand, Heidelberg, Slangrivier, Stilbaai, Melkhoutfontein, Jongensfontein, Albertinia, Gouritsmond en Riversdal.
Laasgenoemde word deur baie inwoners as die hoofdorp in die streek beskou.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'