HESSEQUA NUUS - Hessequa-munisipaliteit is gereed om vakansiegangers te verwelkom na die amptelike hysing van al ses strande in die gebied se blouvlae.
Blouvlagstatus is ’n aanduiding van strande waar veiligheid, skoon water en sand, asook fasiliteite van hoë standaard verwag kan word.
Dis die eerste keer in die geskiedenis van die toekenning dat een munisipaliteit vol blouvlagstatus vir al die strande binne sy grense ontvang.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'