HESSEQUA NUUS - Al ses strande wat binne die Hessequa-streek val het tydens 23 Oktober se blouvlag bekendstellingseremonie in Kaapstad vol blouvlagstatus ontvang.
Dis die eerste keer in die geskiedenis van dié toekennings dat een munisipaliteit die eer te beurt val.
Die blouvlag-seisoen strek vanaf 4 Desember 2019 tot 15 Januarie 2020.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'