RIVERSDAL NUUSFLITS - 'n Yorkie is vanaf vanoggend 24 Februarie vermis.
Die hond het in Gazaniastraat vermis geraak.
Enige iemand met inligting kan Sandra Lotz skakel by 082 962 1831.
Die vermiste yorkie.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'