Gallery
HESSEQUA NUUS - Nasionale boomplantmaand word jaarliks in September gevier.
EPWP Coastcare, in samewerking met Hessequa-munisipaliteit en skole in die Hessequa-streek het gedurende die maand bome by verskeie skole en sportgronde in die streek geplant.
Fotogalery: Hessequa plant bome
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'