HEIDELBERG NUUS - Heidelberg-rolbalklub het 'n pretdag op Erfenisdag aangebied.
Spelers van Barrydale, Ladismith, Riversdal, Stilbaai, Swellendam en Heidelberg het in die dag se pret gedeel.
Die dag se tema was Chickenrun en tussen spel deur het deelnemers aan 'n chickenrun deelgeneem. Die pryse was ook hoenders en eiers.
Lees meer aanlyn en in die Suid-Kaap Forum oor die dag se pret.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'