Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Vir haweloses op Riversdal het Covid-19 ‘n onverwagse positiewe wending gebring.
Die mense slaap gewoonlik by die taxi-staanplek of in ’n park, maar het nêrens gehad om heen te gaan tydens die inperkingstydperk nie.
Met die hulp van Hessequa-munisipaliteit en ‘n nie-regeringsorganisasie het hulle darem uiteindelik blyplek gekry.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'