HESSEQUA NUUS - ’n Halfgedrinkte bottel wyn wat oorbly na ’n heerlike ete in ’n restaurant kan vir die restauranteienaar sy dranklisensie kos indien hy toelaat dat dit van die perseel weggeneem word.
Dit was een van die vermanings wat op Donderdag 15 Augustus tydens ’n inligtingsessie van die Wes-Kaap drankraad aan dranklisensiehouers in Stilbaai oorgedra is.
Volgens die opleidingsbeampte van die drankraad, Liezle Cameron sal die voorwaardes van dranklisensies streng toegepas word.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'