Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - ’n ASWD en Eden Skole landloopkampioenskap vind Saterdag 17 Augustus vanaf 10:00 by Riverville-stadion op Riversdal plaas.
Altesaam 650 atlete van die klubs en skole uit Hessequa, Knysna/Pletenbergbaai, George, Kannaland, Mosselbaai en Beaufort-Wes neem deel.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'