RIVERSDAL NUUS - Die griep epidemie van 1918 het die land net so lam gelê soos wat Covid-19 tans regkry.
Riversdal en omstreke het nie vrygespring nie en lewens is aan die sogenaamde Spaanse Griep verloor.
Louise du Plessis van die Julius Gordon Africana museum/Versfeld Huis het meer oor daardie jare vertel.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'