Gallery
HESSEQUA NUUS - Dit is terug hok toe na ‘n lang vakansie vir die meeste leerders, maar vir die graad 1’s gaan dit ‘n heel nuwe ervaring wees – al het graad R hulle vir die ‘groot skool’ voorberei.
Melkhoutfontein Primêre skool het twee graad 1-klasse en spog met onderskeidelik 32 en 33 leerders in elke klassie.
By Laerskool Bertie Barnard op Stilbaai is 28 graad 1’s ingeskryf en op Heidelberg by die Christian School drie.
Fotogalery: Eerste dag op skool in Hessequa
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'