Gallery
HEIDELBERG NUUS - Die goue oues van Huis Zenobia du Toit op Heidelberg het bewys dit hulle nog baie jonk van gees is.
Hulle het tydens die Heidelberg-landbouskou heerlik op kaskarre rondgejakker en sommer terselfdertyd hul bestuursvermoë opgekikker.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'