Gallery Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Die Duivenhoksdam wat in Ertjiesvleiberg buite die dorp geleë is, loop reeds vanaf Vrydag 2 Februarie oor.
Volgens Kobus Meyer, waterfiskaal van die Duivenhoksbesproeïngsraad was waterbeperkings slegs twee dae voor die reën vir boere ingestel.
Sy groot taak is om te kyk dat water so regverdig moontlik onder weidings- en groenteboere versprei word.
Kyk 'n video hier:
ARTIKEL, VIDEO & FOTO: ALETTA SUTHERLAND, SUID-KAAP FORUM KORRESPONDENT
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'