HESSEQUA NUUS - Boere in die Hessequa-streek is baie dankbaar vir die goeie reëns wat die afgelope tyd geval het.
Die reëns het groot verligting vir boere gebring wat nou lusern kan plant en nie meer al hul voer hoef te koop nie.
Die grondvogtoestande is ook ideaal vir die planttyd wat voorlê.
- Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'