Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Die wêreldbekende welsynorganisasie Gift of the Givers (GOTG) het Heidelberg Dinsdag 4 Oktober besoek om behoeftige bejaardes met kospakkies en 'n snoesige kombers te voorsien.
Charmaine Esau, plaaslike jeugakitivis het dié organisasie wat miljoene mense wêreldwyd in tye van groot nood help, genader.
Die inisiatief het 200 bejaardes en hul gesinne begunstig.
VIDEO: Gift of Givers reik na Heidelberg-oues uit
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'